Stellenbosch University Olympiad Classes 2018


Dear mathematics teacher,

We will restart our Olympiad classes on Friday, 23 February, from 15:30 to 18:00. All learners are welcome and especially those who regularly compete in maths Olympiads are encouraged to come. More information, as well as a handout for the learners, can be found as an attachment.



Beste wiskunde onderwyser,

Ons sal ons wiskunde Olimpiade klasse op Vrydag, 23 Februarie, van 15:30 tot 18:00 hervat. Alle leerders is welkom, en veral die leerders wat gereeld aan Olimpiades deelneem word aangemoedig om te kom. Vir meer inligting, asook 'n uitdeelstuk vir die leerders, sien die aangehegde pdf.

Kontak ons


Tel: 021 872 1541/2/3
e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

   



School-Communicator


Volledige kontak-besonderhede ...

2018 Kalender vir Ouers

Om 'n pdf weergawe van 2018 se kalender af te laai, kliek hier.

Paarl Gim Video

My School



Makro M-Student

Gimmie Ondersteuners Items