Valco Van Wyk het Saterdag 2 Desember 2017, tydens die Boland Atletiek “Commonwealth” kwalifiserende byeenkoms 'n nuwe SA o/18 Paalspringrekord opgestel met 'n sprong van 5.22m. Cheyne Rahme  het in 2008 die rekord opgestel met 'n sprong van 5.20m. Dit nadat dié graad 11 Gimmie verlede naweek as Boland Atletiek se Junior Sportman van die Jaar aangewys is. Baie geluk aan hom, sy afrigters, Louis Nienaber, Christiaan Norman en die Boland Paalspringakademie.

Kontak ons


Tel: 021 872 1541/2/3
e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

   



School-Communicator


Volledige kontak-besonderhede ...

2018 Kalender vir Ouers

Om 'n pdf weergawe van 2018 se kalender af te laai, kliek hier.

Paarl Gim Video

My School



Makro M-Student

Gimmie Ondersteuners Items