Damien Bothma het by ‘n prag-afstand van 65,56m gegooi en kwalifiseer vir Statebondspele vroeg in 2018. Hy het Gim se naam hoog gehou. Dit is ‘n uitstekende prestasie vir ‘n graad 10 leerder om teen senior atlete ‘n 3de plek te behaal en 1ste plek in die o.17 afdeling.

Kontak ons


Tel: 021 872 1541/2/3
e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

   



School-Communicator


Volledige kontak-besonderhede ...

2018 Kalender vir Ouers

Om 'n pdf weergawe van 2018 se kalender af te laai, kliek hier.

Paarl Gim Video

My School



Makro M-Student

Gimmie Ondersteuners Items