REDENAARS
Gimnasium neem jaarliks aan die ATKV-redenaarskompetisie deel.
Verlede jaar het een van ons leerders, Rohan Hamman, tot die finale rondte deurgedring.
Redenaars bied aan leerders die geleentheid om op hulle voete te dink en met vertroue voor ‘n gehoor te praat.
Ons program vir 2013 lyk soos volg:
| 23 Januarie | 1e Opleidingsessie | 14:30 | kamer 206 |
| 6 Februarie | 2e Opleidingsessie | 14:30 | kamer 206 |
| 20 Februarie | Hulp met toesprake | 14:30 | kamer 206 |
| 6 Maart | Interne kompetisie | 14:30 | Ouditorium |
| 7 Maart | Interne kompetisie | 14:30 | Ouditorium |
| 8-12 April | Inoefening van toesprake | 14:30 | kamer 206 |
| 13 April | ATKV- Eerste rondte | Parel Vallei | |
| 24 April | Oefensessie (onvoorbereid) | 14:30 | |
| 8 Mei | Afronding | 14:30 | kamer 206 |
| 18 Mei | ATKV-Halfeindrondte | Monument Park | |
| Julie–Augustus | Oefen Onvoorbereid | 14:30 | kamer 206 |
| 16-18 Augustus | ATKV-Finaal (Nasionaal) | Hartenbos |
Enige navrae: Kontak Tania van der Schyf by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
DEBAT 2013
- Begin van oefeninge – 5 Februarie 2013
- Skryf (junior & senior) spanne in – 8 Februarie 2013
- Eerste ronde – 26 April 2013
- Semi Finale ronde – 18 Mei 2013






