Voor: Alexia Haasbroek, Berdine Dürr, Suzaan Jacobs (o.voorsitter), JP Britz (voorsitter), Lianda du Plessis, Elizabeth Labuschagne, Janine van Zyl
Agter: Heinrich Hattingh, Ernst van Rhyn, Bernard Swart, Renco van der Westhuizen, Wilhelm Brönn


Die primêre taak van hierdie Raad is om as skakel te dien tussen leerders, onderwysers en skool se beheerliggaam. Die Raad bied geleentheid vir leierskapsontwikkeling op verskeie terreine. 

Die Raad word verdeel in verskeie komitees, elk met sy eie werksaamhede. Die openbare komitee is verantwoordelik vir die organisasie van sosiale uitstappies en byeenkomste soos sokkies. Die Gim-instrukteurs is verantwoordelik vir die welsyn en maklike inskakeling van nuwe leerders wat deur die jaar by die skool aansluit.  Vergaderings word op gereelde basis in die Studenteraadskamer gehou.

Kontak ons


Tel: 021 872 1541/2/3
e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.



School-Communicator

Volledige kontak-besonderhede ...

Fondsinsameling

Fondsinsameling-inligting

Maak 'n bydrae ...

Paarl Gim Video

My School