Gim Vakkeuses 2013 (.pdf)


VOO - Vakkeuse Gr 10 – 12


 A. Verpligte vakke:
  •     Afrikaans
  •     Engels Huistaal OF Engels Addisionele Taal
  •     Wiskunde OF Wiskundige Geletterdheid
  •     Lewensoriëntering

 B: Enige 3 Keusevakke
  •     Geografie
  •     Geskiedenis
  •     Bedryfsekonomie
  •     Rekeningkunde
  •     Lewenswetenskap
  •     Fisiese Wetenskap
  •     Ingenieursgrafika & -ontwerp
  •     Rekenaar Toepassingstegnologie
  •     Verbruikerstudie
  •     Musiek
  •     Drama (graad 10 tydens skoolure)

 C: Vakke wat ook geneem kan word as ekstra keusevakke
  •     Ontwerpkuns (na-ure – kunssentrum)
  •     Visuele kuns (na-ure – kunssentrum)
  •     Drama (na-ure by skool, graad 11, 12)
  •     Informasietegnologie (na-ure)
  •     Addisionele Wiskunde (na-ure)
  •     Duits / Frans
  •     Gevorderde Wiskunde

Kontak ons


Tel: 021 872 1541/2/3
e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.



School-Communicator

Volledige kontak-besonderhede ...

Fondsinsameling

Fondsinsameling-inligting

Maak 'n bydrae ...

Paarl Gim Video

My School