Bishops vs Paarl Gim - 18 Mei 2013 (.pdf)

Bepalings en Kleedkamers - PRG vs Paarl Gim 11 Mei 2013 (.pdf)

Vir o.16 Toernooi Uitslae kliek hier

SPORTBLOKKE
15:40-17:30

Maandag

Dinsdag

Woensdag

Donderdag

Oukraal

o.15 A&B

o.19C&D

o.15 A&B

o.19 C&D

Lemoen-kloof

o.15 C&D

o.16A&B

o.15 C&D

o.16A&B

Fonteintje

o.14 A&B

o.19E&F

o.14 A&B

o.19E&F

Dammetjie

o.14 C&D

o.16C&D

o.14 C&D

o.16 C&D

 


RUGBY SE OEFENTYE EN VELDE


- 16 ,D,C EN 19 E,F,G OEFEN OP DINS EN DON VAN 15:40-17:25 OP DIE DAMMETJIE EN FONTEINTJIE VELDE

EN HULLE EKSTRA DAG IS WOENSDAE VAN 15:00-15:30 OP SELFDE VELDE

- 16 A,B  EN 19 C,D OEFEN OP DINS EN DON VAN 15:40-17:25 OP DIE LEMOENKLOOF EN OUKRAAL VELDE

EN HULLE EKSTRA DAG IS WOENSDAE VAN 15:00-15:30 OP SELFDE VELDE

- 14 ,D,C EN 15 D,C OEFEN OP MA EN WO VAN 15:40-17:25 OP DIE DAMMETJIE EN FONTEINTJIE VELDE

EN HULLE EKSTRA DAG IS DIN VAN 15:00-15:30 OP SELFDE VELDE

- 14 A,B EN 15 A,B  OEFEN OP MA EN WO VAN 15:40-17:25 OP DIE OUKRAAL EN LEMOENKLOOF VELDE

EN HULLE EKSTRA DAG IS DINSDAG VAN 15:00-15:30 OP SELFDE VELDE

SKILLS VIR ALMAL MAANDAE VAN 15:OO OP FONTEINTJIE SE VELDE

SKOPPE VIR ALLE SKOPPERS OP B-VELD OP DINSDAE VAN 15:OO




 
Hoogtepunte
Gimnasium het reeds 144 Cravenweekspelers opgelewer.
Daar is al vier-en-tagtig interskole wedstryde teen HJS gespeel.
Gimnasium wen twee-en-veertig, ag eindig gelykop en HJS wen vier-en-dertig.
Gimnasium  lewer 28 Springbokke.
Drie-en-dertig Gimmies draf al vir die SA Skole SA-span uit.
Daar is negentien rugbyspanne in die skool.
Daar is ses rugbyvelde.
Die hoofveld het spreiligte vir aandwedstryde.
Die Kalahari Visser Gimnasium is die skool se eie, goed toegeruste oefengimnasium.
Die skool het dertig rugbyafrigters.
Gereelde toernooie en toere vind plaas. (Sien die jaarprogram.)

Rugbyprogram 2013

20 April Tygerberg (weg)
27 April Outeniqua (weg)
1-4 Mei Wildeklawer o.19A (weg)
11 Mei PRG (weg)
18 Mei Bishops (weg)
25 Mei Rondebosch (tuis)
1 Junie Wynberg (tuis)
8 Junie Oakdale (tuis)
20 Julie SACS (weg)
27 Julie Boland Landbouskool (weg)
3 Augustus HJS (tuis)
17 Augustus Stellenberg (tuis)
24 Augustus Drostdy (tuis)


Kontak Rugby:  Deon Gerber Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Kontak ons


Tel: 021 872 1541/2/3
e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.



School-Communicator

Volledige kontak-besonderhede ...

Fondsinsameling

Fondsinsameling-inligting

Maak 'n bydrae ...

Paarl Gim Video

My School