

Kleur-Swemgala (tuis) - sien verslag
22 Januarie 2013 (15:15)
Interskolegala (tuis) - sien verslag
19 Februarie 2013 (15:15)
Menlopark- Uitnodigingsgala (Pretoria)
19 Oktober 2013 (naweek van 18-20 Oktober)
Bolandskole-galas (opsioneel):
31 Januarie: Somerset College @ 15:30 – Relay Gala
7 Februarie: Malmesbury @ 16:00 – Twilight Interskolegala (alle Bolandskole)
28 Februarie: Worcester/ Robertson @ 15:30 – Aflosgala
(Venue to be confirmed)
7 Maart: Bridge House @ 15:30 – Aflosgala
Gimnasium maak deel uit van Boland USSASA en neem aan verskeie galas deel. Die swemmers oefen vanaf Maandae tot Donderdae vir ongeveer ’n uur per middag. Gimnasium is elke jaar goed in die Bolandswemspan sowel as die Wes-Kaap swemspan verteenwoordig. Gimnasium beskik oor ’n standaard swembad, met benodighede vir galas. Die nabygeleë kleedkamers is ’n verdere pluspunt.
Organiseerder: Louise Conradie Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.






