Paarl Gimnasium het twee spanne. Hulle neem in die Boland se eerste en tweede liga deel. Wedstryde word Maandae na skool gespeel. Spelers moet as lede by die Paarl Gholfklub registreer. Skoliere word spesiale ledegeld aangebied. Dawie van der Walt en Jacques Blaauw (oud-Gimmies) is van die voorste amateurs in die land. Gimnasium maak gebruik van die Paarl Gholfklub se fasiliteite wat ‘n 27-putjiebaan, asook ‘n profesionele afrigter insluit. Die skool verskaf die vervoer na en van die gholfbaan.
Organiseerder: Hennie van Tonder Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Organiseerder: Hennie van Tonder Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.