Enige leerder wat sy of haar leesspoed en/of -begrip in Afrikaans en Engels wil verbeter, word uitgenooi om met mev Anita Bateman te reël om by die laboratorium in te skakel. Ons skool het 'n uitstekende program aangekoop vir hierdie doel.
Leerders se leesbegrip en -spoed word deur die rekenaarprogram bepaal en die leerder het dan die geleentheid om op gereelde basis daaraan te werk.
Leerders se leesbegrip en -spoed word deur die rekenaarprogram bepaal en die leerder het dan die geleentheid om op gereelde basis daaraan te werk.