VOO - Vakkeuse Gr 10 – 12
A. Verpligte vakke:
- Afrikaans
- Engels Huistaal OF Engels Addisionele Taal
- Wiskunde OF Wiskundige Geletterdheid
- Lewensoriëntering
B: Enige 3 Keusevakke
- Geografie
- Geskiedenis
- Bedryfsekonomie
- Rekeningkunde
- Lewenswetenskap
- Fisiese Wetenskap
- Ingenieursgrafika & -ontwerp
- Rekenaar Toepassingstegnologie
- Verbruikerstudie
- Musiek
- Drama
C: Vakke wat ook geneem kan word as ekstra keusevakke
- Ontwerpkuns (na-ure – kunssentrum)
- Visuele kuns (na-ure – kunssentrum)
- Informasietegnologie (na-ure)