36 Gimmie-atlete het die afgelope naweek aan Hoƫrskool Cradock se Top 10-byeenkoms deelgeneem. Die atlete het die toer baie geniet en het uitstekend presteer vir hierdie tyd van die jaar. Daar was 831 deelnemende atlete tydens hierdie byeenkoms. Gimmies het 'n tweede plek in die byeenkoms behaal en wen die gemengde skole kategorie.Goud: 15 Silwer: 8 Brons: 11

Kontak ons


Tel: 021 872 1541/2/3
e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

FACEBOOKTWITTERINSTAGRAM

School-Communicator


Volledige kontak-besonderhede ...

2019 Kalender vir Ouers

Om 'n pdf weergawe van 2019 se kalender af te laai, kliek hier.

Paarl Gim Video

Kwartale vir 2019

My School