Gimmie verteenwoordig SA in Kanada Ivan Pienaar het SA verteenwoordig by die World Cup in Kanada vir 'baseball'. Ons is baie trots op die graad 12 Gimmie!Dis wonderlik om te sien dat leerders vir meer as net die gewone sportsoorte ruimte maak en presteer.