Hoërskool Gimnasium Paarl het verlede naweek deelgeneem aan die Bredasdorp Top 10 byeenkoms. Tydens die byeenkoms was van die land se top atletiek skole teenwoordig.
Paarl Gimnasium tree as wenners uit die byeenkoms en twee van ons atlete verower ook beste prestasies op die dag. Damien Bothma in die seuns o.17 Hamergooi en Ankia Viljoen in die meisies o.15 Gewigstoot.

Voor: Conwill Duiker, Damien Bothma, Cara Coetzee, Corne Swart
Ry 1: Gaiwin Jantjies, Lané Barnard, Ankia Viljoen, Teneal Els, Danre Louw,
Ry 2: Zandre Jacobs, Marlin Riley, Emma Ellis, Stephany Geldenhuys, Benitha Pretorius, Emile Hanekom
Ry 4: Dian van Heerden, Nolan Diedericks, Leani van Niekerk, Saul Pitout, Stephan la Grange, Joruhan de Witt

Kontak ons


Tel: 021 872 1541/2/3
e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

FACEBOOKTWITTERINSTAGRAM

School-Communicator


Volledige kontak-besonderhede ...

2021 Kalender vir Ouers

Om 'n pdf weergawe van 2021 se kalender af te laai, kliek hier.

Paarl Gim Video


Kliek HIER vir video

Strikdas Okkasie


Kliek om te vergroot

Vir meer inligting stuur epos aan: nadine@paarlgim.co.za