HERNASIEN-UITSLAE is by die skool by ONTVANGS beskikbaar.

Indien jy 'n hoër simbool in 'n vak behaal het, kwalifiseer jy vir 'n terugbetaling van R105 vir daardie vak.

Indien jy vir 'n terugbetaling kwalifiseer, moet 'n BAS-vorm (ook by Ontvangs beskikbaar) voltooi word en deur jou bank gestempel word. Die OORSPRONKLIKE vorm moet aan die onderwysdepartement besorg word Attention: Mrs N Kanase, WCED, Private Box X9114, Cape Town, 8000. Navrae kan ook aan mrs Nompumelelo Kanase Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  gerig word (telefoon 021-467 2952).

Kontak ons


Tel: 021 872 1541/2/3
e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

FACEBOOKTWITTERINSTAGRAM

School-Communicator


Volledige kontak-besonderhede ...

2019 Kalender vir Ouers

Om 'n pdf weergawe van 2019 se kalender af te laai, kliek hier.

Paarl Gim Video

Kwartale vir 2019

My School