Ons wil graag die CASHBACK Lojaliteitsapplikasie aan u bekendstel.

Kliek HIER vir video bekendstelling deur Mnr Bateman.

Cashback is 'n lojaliteitsprogram. Wanneer jy aankope deur middel van CASHBACK doen, kry jy die groot voordeel dat jy tussen 1% tot 5 % van jou totale aankope terugkry, gemaak by instansies soos Checkers, Game, Dischem, Makro en talle meer.

Omdat Hoƫrskool Gimnasium Paarl jou verwys het, ontvang ons 'n verdere 1% van die aankope wat gemaak word (wat aangewend sal word vir projekte soos die verf van die skool en die opgradering van die toegangspad binne die skool).

Hoe raak jy deel van CASHBACK? Dit is 'n baie eenvoudige proses:

Stap 1: Registreer met jou nodige besonderhede: Kliek HIER
(Maak seker dat wanneer jy registreer vir CASHBACK dat jy die blokkie wat lees "recommended" by Paarl Gimnasium afmerk.)

Stap 2: Laai die CASHBACK-toepassing af: Kliek HIER

Stap 3: Kyk gerus ook hoe om CASHBACK te gebruik: Kliek HIER

Met die Feesseisoen om die draai is dit nou die ideale tyd om deel te raak van hierdie program en 'n presentasie van jou aankope terug te ontvang. Jy kan selfs jou besigheid ook op CASHBACK registreer.

Vir enige tegniese navrae kontak gerus vir Conrad Barnard by die CASHBACK-span by 082 4177 667.

Gim-groete

Kontak ons:  Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Kontak ons


Tel: 021 872 1541/2/3
e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

FACEBOOKTWITTERINSTAGRAM

School-Communicator


Volledige kontak-besonderhede ...

2020 Kalender vir Ouers

Om 'n pdf weergawe van 2020 se kalender af te laai, kliek hier.

Paarl Gim Video

Streek Saamtrek Pretoria

Geesdans 2020

Gholfdag 2020

My School