Gesien in die lig van baie onsekerheid vanweë die Corona Virus, en die uiters onsmaaklike omstandighede in die besigheidswêreld, is ons van mening dat selfs al sou die skool wel op 14 April oopmaak, dit onvanpas sal wees om die Strikdas Okkasie op 15 Mei aan te bied.

Ons beplan om die  funksie in die derde Kwartaal aan te bied en sal voor die einde April 'n geskikte datum aan u kommunikeer.

Ons waardeer u ondersteuning en verdraagsaamheid in hierdie omstandighede.

KYK VIDEO - KLIEK HIER

Kontak ons


Tel: 021 872 1541/2/3
e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

FACEBOOKTWITTERINSTAGRAM

School-Communicator


Volledige kontak-besonderhede ...

2020 Kalender vir Ouers

Om 'n pdf weergawe van 2020 se kalender af te laai, kliek hier.

Paarl Gim Video

Gholfdag 2021

My School