Toppresteerder Ons is geweldig trots op Madelein Dippenaar - Nr 1 in die land.• Eerste nasionaal met 9 vakonderskeidings en 'n gemiddelde van 96,9%• Eerste provinsiaal in Engels Huistaal met 99%