Hano Nieuwoudt verower die derde plek in die graad 9-ouderdomsgroep van die National MathArt Competition at GMMC (Govan Mebeki Maths Development Centre, Nelson Mandela Universiteit). Hierdie kompetisie het betrekking op die internasionale tendens om kuns te inkorporeer by STEAM (Science, Technology, Engineering and Mathematics). Die wen-inskrywings word in 2021 in Helsinki, Finland, uitgestal.

Binne die tema van die kompetisie, "My Universe", motiveer hy sy kunswerk, getiteld "The Poetry of Logical Ideas", soos volg:
"The theory exists that people are either left brained or right brained. If you are mostly analytical and methodical in your thinking, you are said to be left brained. Right brained people are supposed to be intuitive and creative free thinkers. Excellent mathematics learners are characterised by the understanding that more than one approach can lead to equivalent results, and the ability to solve problems in different ways is mathematical creativity. The conclusion is that an intelligent genius takes the left brain knowledge and uses the right brain's creative side to make sense of his universe."

Ons is voorwaar trots op Hano se waagmoed en deursettingsvermoë. Deur middel van sy kuns hou hy vir die tweede agtereenvolgende jaar die naam van Hoërskool Gimnasium Paarl nasionaal en internasionaal hoog.

Kontak ons


Tel: 021 872 1541/2/3
e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

FACEBOOKTWITTERINSTAGRAM

School-Communicator


Volledige kontak-besonderhede ...

2020 Kalender vir Ouers

Om 'n pdf weergawe van 2020 se kalender af te laai, kliek hier.

Paarl Gim Video

Gholfdag 2021

My School