Ons is baie trots op die volgende swemmers wat uitstekend gevaar het by die onlangse Vlak 2 en Vlak 3 Streeks Kampioenskappe. Altesaam het hulle 8 goue, 12 silwer en 11 brons medaljes verower.
![]() |
![]() |
![]() |
Donald Mc Kinnon (Vlak 3) | Stephen Viljoen (Vlak 3) | Le Roux du Toit (Vlak 3) |
![]() |
![]() |
![]() |
Carla Ootshuizen (Vlak 3) | Danielle de Villiers (Vlak 3) | Jady Theron (Vlak 3) |
![]() |
![]() |
|
Luka Ludorf (Vlak 2) | Simon Boonzaaier (Vlak 2) |