Baie geluk aan ons eerste rugbyspan met hul puik oorwinning van 18-16 oor Grey Kollege Bloemfontein tydens die Monnas Eeufees-toernooi gedurende die April vakansie. Dit is altyd 'n groot voorreg om teen Grey Kollege te speel. Ons seuns het mooi karakter gewys en ons is baie trots op hulle.

Kontak ons


Tel: 021 872 1541/2/3
e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

FACEBOOKTWITTERINSTAGRAM

School-Communicator


Volledige kontak-besonderhede ...

2021 Kalender vir Ouers

Om 'n pdf weergawe van 2021 se kalender af te laai, kliek hier.

Paarl Gim Video


Kliek HIER vir video

Strikdas Okkasie


Kliek om te vergroot

Vir meer inligting stuur epos aan: nadine@paarlgim.co.za