Ons is baie trots op Tiaan Walters wat die Top 10 uit 34 atlete (seuns o.17) in Kaïro behaal het. Tiaan eindig op 'n hoë noot! Saam met sy spanmaat, Danelle Joubert van Hoër Meisieskool Oranje, wen hulle silwermedaljes in die o.17 gemengde aflos. Baie geluk met hierdie besonderse prestasies.
 
 

Kontak ons


Tel: 021 872 1541/2/3
e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

FACEBOOKTWITTERINSTAGRAM

School-Communicator


Volledige kontak-besonderhede ...

2021 Kalender vir Ouers

Om 'n pdf weergawe van 2021 se kalender af te laai, kliek hier.

Paarl Gim Video


Kliek HIER vir video

Mnr & Mej Paarl Gimnasium



Kliek om te vergroot