Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (SARU) het die volgende spelers aangekondig wat in aanmerking gaan kom vir die SA o.18-hoëprestasiegroep vir 2021. Hierdie groep sal Suid-Afrika in 'n reeks van vier wedstryde in Tbilisi, Georgië gedurende Augustus verteenwoordig.

Baie geluk aan die volgende sewe seuns wat vir die groep van 45 spelers gekies is. 35 Spelers sal gekies word om na Georgië te toer.
1. Luca Bakkes
2. Micheal Koch
3. Liam Koen
4. Corné Lavagna
5. Logan Opperman
6. Hennie Sieberhagen
7. Phillip van Niekerk
Ons is baie trots op julle!

Kontak ons


Tel: 021 872 1541/2/3
e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

FACEBOOKTWITTERINSTAGRAM

School-Communicator


Volledige kontak-besonderhede ...

2021 Kalender vir Ouers

Om 'n pdf weergawe van 2021 se kalender af te laai, kliek hier.

Paarl Gim Video


Kliek HIER vir video

Strikdas Okkasie


Kliek om te vergroot

Vir meer inligting stuur epos aan: nadine@paarlgim.co.za