’n Christelike skool waar ryke tradisies hand aan hand loop met die strewe na uitnemendheid, diensbaarheid en integriteit.
’n Afrikaanse skool waar alle leerders hul volle potensiaal op sport-, kultuur- en akademiese gebied kan bereik en internasionaal kan meeding .
Gimnasium wil altyd in ‘n kalme, vriendelike atmosfeer jongmense voorberei om waardige lands- en wêreldburgers te wees.