Vir 'n diagramatiese voorstelling van die ouditorium se uitleg, kliek hier
Om ons fasiliteite te huur, kliek hier
Vir 'n diagramatiese voorstelling van die ouditorium se uitleg, kliek hier
Om ons fasiliteite te huur, kliek hier
Ontvangs & verwelkomingslokaal |
Argief |
Ouditorium |
GiMPy's Kafeteria |
GiMPy's is daagliks vanaf 07:00 - 18:00 oop en verskaf ligte etes en nodige skryfbehoeftes aan leerders, die personeel en ouers. Dit is ook tydens sportgeleenthede oop. |
Kalahari Visser Gimnasium |
Sedert 2010 het Paarl Gimnasium 'n sportwetenskaplike wat in beheer van die Kalahari Visser Gimnasium is. Sy bestuur van die gimnasium behels die opknapping, stelselmatige aankope van alle nodige apparaat en die instandhouding daarvan. Hy is ook verantwoordelik vir kondisionering van sportspanne en individue in die gimnasium. Tesame met die WPRU word daar gepoog om ‘n kondisioneringskurrikulum te gebruik wat van toepassing is op sportpersone vanaf o.14- tot o.19-vlak. Dit behels die stelselmatige aanleer van bewegingspatrone en funksionele bewegings sodat leerders veilig en effektief kan oefen. Die doelwit is op 'n oefenkultuur by leerders te skep. Kinders oefen in groep- en spanverband. Spesifieke oefentye is vir groepe geskeduleer waarin hulle oefenprogramme ontvang en dit onder streng toesig voltooi. Hierdie stelsel vorm deel van 'n langtermynvisie om leerders se fiksheids- en vaardigheidsvlakke progressief oor ‘n paar jaar te ontwikkel. Leerders word gemonitor, ontwikkel en in 'n gimnasiumomgewing opgevoed. |
Carel Redelinghuys Sentrum (Binnenhuisesportsentrum) |
Koshuise |
Huis Kalahari Visser: Graad 8 leerders Aantal leerders: 49 seuns en 41 dogters Tel: 021 872 4066 Huis Bruwer: Graad 9 leerders Aantal leerders: 60 seuns en 55 dogters Tel: 021 872 0128 Huis McFarlane: Graad 10-12 leerders Aantal leerders: 180 seuns en 165 dogters Tel: 021 872 3870 |
Jan Pickard Klubhuis |
Skoolterrein |
Swembad |
Atletiekbaan |
Hokkievelde |
Krieketvelde |
Netbalbane |
Rugbyvelde |
Tennisbane |