Musiekblyspel
Saam met ons ongelooflike diverse musiekdepartement word daar elke tweede jaar 'n musiekblyspel opgevoer. Grease(2015) en FAME(2017) is al opgevoer en in 2019 voer ons High School Musical on Stage op! Dit is 'n ongelooflike ervaring vir almal wat betrokke is. Daar neem gewoonlik om en by 40 tot 50 leerders aan die produksie deel, asook omtrent 15 tot 20 agter die skerms. Dit is 'n kombinasie van sang, dans en toneelspel. Dit is vir seker 'n hoogtepunt wat nie gemis kan word nie!

Kontakpersoon: Rulandi Janse van Vuuren - Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.