Studenteraad 2020

Voor:     Cara Heunis, Anita Vercuiel, Danieke Malan (Hoofdogter), Zani van Zyl, Erika Bruwer, Leandré Afrika
2de ry:  Me Sarah van der Merwe, Jabez Steenkamp, Len Woudstra, Oela Blaauw, Christiaan du Toit (Hoofseun), Dries Lesch
3de ry:  Jana Brönn, Alexi Hugo, Jana Horne, Mari Fouché, Zoë Eksteen, Mnr Paul Eksteen
Agter:   Eric Basson, John du Toit, Daniël Swart, Louw Nel, Reynardt Crous, Migael Basson, Pieter Rossouw


 
Aktiwiteite waarvoor die studenteraad verantwoordelik is:  

  • Die studenteraad dien as ‘n skakel tussen die leerders en die bestuur van die skool. Die leerders kan hul klagtes en versoeke via die studenteraad aan die bestuur van die skool rig.  
  • Hulle is ook, saam met die onderwysers, verantwoordelik om toe te sien dat die skool se reëls en regulasies nagekom word en dat orde te alle tye in die skool (en by skoolaktiwiteite) gehandhaaf word.
  • Die leerlingraad probeer om ‘n gesonde gees in die skool te handhaaf en om dit te verseker bied hulle verskeie funksies en aktiwiteite aan sodat die leerders en die onderwysers betrek kan word, bv. ‘n Valentynstee vir die onderwysers, ‘n Valentynsdinee vir die leerders, ‘n Sportaand, ‘n Sportleierskapseminaar, mnr. & mej. Interskole en ‘n studenteraadweek.

Kontak ons


Tel: 021 872 1541/2/3
e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

FACEBOOKTWITTERINSTAGRAM

School-Communicator


Volledige kontak-besonderhede ...

2020 Kalender vir Ouers

Om 'n pdf weergawe van 2020 se kalender af te laai, kliek hier.

Paarl Gim Video

Geesdans 2020

Gholfdag 2020

My School