Oud Gimmie, Pietie Oosthuizen (mx'12) verteenwoordig SA by die Laser-Run wêreldkampioenskap in Frankryk (26/27Sept) en word gekroon as wêreldkampioen in die Junior afdeling. Hy is ook die enigste Protea wat aan die moderne 5kamp wêreldreeks deelgeneem het gedurende die 2015 seisoen.

Oud-Gimmie, Divan van der Walt (mx2004) se nuwe boek is nou beskikbaar.

Kontak ons


Tel: 021 872 1541/2/3
e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

FACEBOOKTWITTERINSTAGRAM

School-Communicator


Volledige kontak-besonderhede ...

2020 Kalender vir Ouers

Om 'n pdf weergawe van 2020 se kalender af te laai, kliek hier.

Paarl Gim Video

Opedag 2020

Gholfdag 2020

My School