2017

Boland Cross Country Events Calendar 2017



WINTEROEFENTYE VIR ATLETE:
LANDLOPE:
(Almal wat belangstel en alle middelafstandatlete. Kom by atletiekbaan bymekaar.)    

•    Maan tot Don - 16:30  (Juf Nel en mnr. Neethling)
•    Maan tot Don - 17:00 (oom Hennie)
As jy nie Woensdae aan die kompetisie deelneem nie, kan jy  by oom Hennie oefen of 30 tot 40 min padwerk doen.

ATLETIEK:
(100m-/200m-/400m- en hekkiesatlete. Almal kom by die atletiekbaan bymekaar.)

Maan tot Don - 15:45 (Oom Roelof)



LANDLOOP:  WOENSDAG-LIGABYEENKOMSTE

    
*  Die byeenkomste vind tussen die Paarl/Wellington skole plaas.
*  Die byeenkomste sal 15:30 begin.
*  Afstand: 4km vir junior en senior atlete.
*  Vervoer sal Woensdae deur die skool verskaf word.

LANDLOOP:  WOENSDAG-LIGABYEENKOMSTE
    
*  Die byeenkomste vind tussen die Paarl/Wellington skole plaas.
*  Die byeenkomste sal 15:30 begin.
*  Afstand: 4km vir junior en senior atlete.
*  Vervoer sal Woensdae deur die skool verskaf word.

Vir enige navrae kontak:
Juf. Landman ( Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. )
Juf. Elsuna Nel (073 172 8080 / Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. )
(Organiseerder/afrigter)LANDLOOPVERSLAG


Kontak ons


Tel: 021 872 1541/2/3
e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

FACEBOOKTWITTERINSTAGRAM

School-Communicator


Volledige kontak-besonderhede ...

2020 Kalender vir Ouers

Om 'n pdf weergawe van 2020 se kalender af te laai, kliek hier.

Paarl Gim Video

Opedag 2020

Gholfdag 2020

My School