Die Nasionale Seereddingsinstituut het 'n spesiale woord van dank gerig aan ons leerders wat gedurende die somervakansie gewerk het as lewensredders. Hiervoor moes hulle Noodhulp vlak 3 suksesvol voltooi. Dit is 'n wonderlike, maar verantwoordelike gemeenskapsdiens wat hierdie jongmense lewer en ons is geweldig TROTS op hulle. (Lisb├ę Swart, Andri Louw, Theobald du Toit, Jan Hendrik Hanekom, Francois Marais, JP vd Merwe en Le Roux Kriel)

Kontak ons


Tel: 021 872 1541/2/3
e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

FACEBOOKTWITTERINSTAGRAM

School-Communicator


Volledige kontak-besonderhede ...

2020 Kalender vir Ouers

Om 'n pdf weergawe van 2020 se kalender af te laai, kliek hier.

Paarl Gim Video

Streek Saamtrek Pretoria

Geesdans 2020

Gholfdag 2020

My School