Graad 9 leerder, Juan Wilson het vanaf 27 Maart tot 2 April 2016 die o.15 Boland binnehuise krieketspan verteenwoordig wat aan die nasionale junior kampioenskap in Lichtenburg deelgeneem het. Hulle span het goud verower.

Na afloop van die toernooi is hy vir die o.15 iSA binnehuise krieketspan gekies asook aangewys as kaptein van dié span. Verder ontvang hy ook 'n toekening vir algehele beste o.15 kolwer. Baie geluk Juan. Ons is trots op hierdie prestasies van jou en wens jou alles van die beste toe.

Kontak ons


Tel: 021 872 1541/2/3
e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

FACEBOOKTWITTERINSTAGRAM

School-Communicator


Volledige kontak-besonderhede ...

2020 Kalender vir Ouers

Om 'n pdf weergawe van 2020 se kalender af te laai, kliek hier.

Paarl Gim Video

Streek Saamtrek Pretoria

Geesdans 2020

Gholfdag 2020

My School