Ballroom Dancing Graad 10 leerder, Lizaan Raath is lid van die Wes-Kaapspan wat aan die Nasionale Kampioenskappe deelgeneem het. Sy verower 'n hele paar goue en silwer medaljes in verskeie dansstyle. Baie geluk Lizaan!