2020
Oud-Gimmie presteer in Swede
Atletiekbepalings 2020

Ons is baie trots op hulle en weet dit verg harde werk van die atlete en afrigters om hierdie puik prestasies te behaal .
1. Lizaan Engelbrecht - o.18 - Paalspring
2. Adrian Hage -o.18 - 10 Kamp
3. Adrian Swart -o.20 - 400m, 4x400m
4. Jason Tito- o.20 - Verspring
5. Kyle Rademeyer - o.20 - Paalspring
6. Nikolai van Huyssteen - o.20 - Paalspring

26 van Paarl Gimnasium se atlete het gekwalifiseer om Boland atletiek te verteenwoordig by die 2020 ASA nasionale baan-& veldkampioenskappe wat vanaf 26-28 Maart sou plaasvind.
Ons is baie trots op Paarl Gimnasium se atlete en op al die harde werk en tyd wat elke atleet en afrigter ingesit het om hierdie topprestasie te behaal.







Atletiekorganiseerder: Stefan Terblance : Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.