Paarl Gim het een o19 seun en een o19 meisie span wat aan liga wedstryde speel. Die wedstryde is op Vrydagmiddae. Ons oefen op Dinsdae van 15:00 tot 16:30.

Verskeie van ons leerders het Boland verteenwoordig. Thinus Lourens, Albertus Marais, Lise-Mari Coetzee en Lesley Moller.

Kontakpersoon:  John Loxton - Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Kontak ons


Tel: 021 872 1541/2/3
e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

FACEBOOKTWITTERINSTAGRAM

School-Communicator


Volledige kontak-besonderhede ...

2019 Kalender vir Ouers

Om 'n pdf weergawe van 2019 se kalender af te laai, kliek hier.

Paarl Gim Video

Kwartale vir 2019

My School