

Alle OUD GIMMIE dames is uitgenooi. Moenie hierdie een misloop nie! 1ste keer in die geskiedenis van Gim dat nét die OLD GIRLS bymekaarkom vir 'n heerlike kuier met goeie vermaak, musiek, smaaklike spyskaart en pretbelaaide program. Eenmaal 'n Gimmie, altyd 'n Gimmie!

Gholfdag - Rugby en Gholf: 5 April 2019

Gholfdag - Netbal en Hokkie: 31 Mei 2019

Hoërskool Gimnasium Paarl het verlede naweek deelgeneem aan die Bredasdorp Top 10 byeenkoms. Tydens die byeenkoms was van die land se top atletiek skole teenwoordig.
Paarl Gimnasium tree as wenners uit die byeenkoms en twee van ons atlete verower ook beste prestasies op die dag. Damien Bothma in die seuns o.17 Hamergooi en Ankia Viljoen in die meisies o.15 Gewigstoot.
Voor: Conwill Duiker, Damien Bothma, Cara Coetzee, Corne Swart
Ry 1: Gaiwin Jantjies, Lané Barnard, Ankia Viljoen, Teneal Els, Danre Louw,
Ry 2: Zandre Jacobs, Marlin Riley, Emma Ellis, Stephany Geldenhuys, Benitha Pretorius, Emile Hanekom
Ry 4: Dian van Heerden, Nolan Diedericks, Leani van Niekerk, Saul Pitout, Stephan la Grange, Joruhan de Witt
Baie geluk en baie sterkte aan almal.

Agter: Johan Smal, Marco van Rhyn (Hoofseun), Stephan du Toit, Johan van Rhyn (Onderhoofseun), Da-Niel Grobbelaar, Philip Lochner, Gerrit Thom en Joshua Kirsten.
3de ry: Lizaan Raath, Carli Potgieter, Nola de Jongh, Megan Venn, Lieze Bosman, Kianne Lubbe, Janke Du Preez en Grethe Robinson.
2de ry: Juffrou Elzanne Bonthuys, Lylle Felix, Marco Moses, Jacques Snyman, Daniël Briers-Louw, Danté Booyens, Jovan Bekker, Mnr Roux Gerber.
Voor: Jana Rossouw (Onderhoofdogter), Mari De Lange, Jani De Lange, Joané Rossouw, Getha Kloppers, Lehani Skein, Suzanne Wessels en Chané van Zyl (Hoofdogter).