
'n Handjie vol van Hoërskool Gimnasium Paarl se onderwysers, sportorganiseerders en koshuispersoneel besoek die platteland. Kom kuier heerlik saam met ons!
SOL JUSTITAE ILLUSTRA NOS - Mag die Son van Geregtigheid julle Bestraal!





Matrieks ons gaan julle mis! Eenmaal 'n Gimmie, altyd 'n Gimmie!


Teken dié datum aan: 9 Oktober 2018, Paarl Gimnasium se jaarlikse Ma-&-dogteraand in samewerking met @aleitacademy.
Ma en dogter, kom geniet `n aand vol prag en plesier waar die matriekmeisies weer die geleentheid het om te paradeer in hulle pragtige matriekafskeidrokke. Die aand beloof ook twee merkwaardige gassprekers en `n onthaal uit die boonste rakke.
Moenie hierop uitmis nie! Kaartjieverkope maak binnekort oop.