
BAIE GELUK aan ons Mnr & Mej Interskole wenners.
- Lené Voigt (2de Prinses)
- Jeandré Botha (1ste Prinses)
- Jenna Boonzaier (wenner)
- Marco Moses (wenner)
- Ruben Gobregts (1ste Prins)
- Franco Boonzaier (2de Prins)

Maak seker u boek u tafel vir hierdie heerlike aand. Beslis een van die hoogtepunte op ons jaarplan en een wat u nie wil misloop nie.
Tafels kan geboek word by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
![]() |
![]() |
![]() |
Chrisli Hamman | Janke Siebrits | Anja van der Westuizen |
Hierdie drie leerders het hul graad 8 musiekeksamens susksevol afgelê en uitstekend gevaar! Baie geluk dames en dankie dat julle altyd Gimnasium se naam hoog hou. Ons is ongelooflik trots op julle. "Hard work pays off".
- Chrisli Hamman Gr 8 Trinity sang 84%
- Janke Siebrits Gr 8 Trinity Rock School sang 84%
- Anja van der Westuizen Gr 8 Trinity Klavier 90%