

Kom ontmoet 2018 se afrigters en geniet 'n lekker kuieraand saam met die Gim-rugbyfamilie. #GimTrots


Ouers word herinner aan hierdie belangrike verkiesing.
ALGEMENE INLIGTING
PERSOONLIKE INLIGTING VAN BENOEMDE OUERS

Hoërskool Gimnasium Paarl se Top 10-span vaar uitstekend by die Tuks Top 10 byeenkoms in Pretoria (14 Februarie 2018) . Hulle eindig sewende uit sewentig deelnemende skole.
Heel voor: Conwill Duiker
2: Gaiwan Jantjies, Justin Isaacs, Valco van Wyk, Jana van Schalkwyk, Hané van der Merwe en Ankia Viljoen.
3: Jurian de Wit, Lexton Swiegelaar, Pierre van Staden, Stephan Du Toit, Lané Barnard, CP Kleynhans, Teneal Els en Cara Coetzee.
4: Matthew Jacobs, Curwin Gertse, Suneel Louwrens, Benitha Pretorius, Damien Bothma en Nikolai van Huyssteen.