
Rekords:
HS seuns 19 – Adrian Swart (GIM) 1.93m
GS dogters 14 – Uanita Engelbrecht (GIM) 13.79m
800m seuns 14 – Roelof Le Roux (GIM) 2:08.42
Paalspring seuns 19 – Nikolai van Huysteen (GIM) 5.11m
HS dogters 14 – Anje Grobbelaar (Gim) 1.56m
DS seuns 19 – Jason Tito (GIM) 14.85m
DS seuns 15 – Enzo Labuschagne (GIM) 11.92m
DG dogters 14 – Uanita Engelbrecht (GIM) 38.68m
4 x 100m Aflos – Gim o.15 – 44.85
4 x 100m Aflos – GIM o.19 – 42.46

Ons is geweldig trots op Madelein Dippenaar - Nr 1 in die land.
• Eerste nasionaal met 9 vakonderskeidings en 'n gemiddelde van 96,9%
• Eerste provinsiaal in Engels Huistaal met 99%

Ons wil graag die CASHBACK Lojaliteitsapplikasie aan u bekendstel.
Kliek HIER vir video bekendstelling deur Mnr Bateman.
Cashback is 'n lojaliteitsprogram. Wanneer jy aankope deur middel van CASHBACK doen, kry jy die groot voordeel dat jy tussen 1% tot 5 % van jou totale aankope terugkry, gemaak by instansies soos Checkers, Game, Dischem, Makro en talle meer.
Omdat Hoërskool Gimnasium Paarl jou verwys het, ontvang ons 'n verdere 1% van die aankope wat gemaak word (wat aangewend sal word vir projekte soos die verf van die skool en die opgradering van die toegangspad binne die skool).
Hoe raak jy deel van CASHBACK? Dit is 'n baie eenvoudige proses:
Stap 1: Registreer met jou nodige besonderhede: Kliek HIER
(Maak seker dat wanneer jy registreer vir CASHBACK dat jy die blokkie wat lees "recommended" by Paarl Gimnasium afmerk.)
Stap 2: Laai die CASHBACK-toepassing af: Kliek HIER
Stap 3: Kyk gerus ook hoe om CASHBACK te gebruik: Kliek HIER
Met die Feesseisoen om die draai is dit nou die ideale tyd om deel te raak van hierdie program en 'n presentasie van jou aankope terug te ontvang. Jy kan selfs jou besigheid ook op CASHBACK registreer.
Vir enige tegniese navrae kontak gerus vir Conrad Barnard by die CASHBACK-span by 082 4177 667.
Gim-groete
Kontak ons: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.