Hulle is gekeur om in die Weskus Jeugorkes in die Jeugorkes afdeling te speel en een dogter speel ook saam met die Junior orkes in die Junior orkes afdeling.
1. Anja van der Westhuizen
2. Kayla Coetzee
3. Carla Niehaus
4. Kianne Lubbe
5. Chris Bossinger
6. Petro de Manielle
7. Anke Claassen
Ons Gim-familie is TROTS op hierdie leerders. #GimKultuur

As daar nog enige spanne is wat wil speel, kontak asb vir Altus Wessels by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.