
Hoërskool Gimnasium Paarl se aansoekproses vir 2022 is oop. Kliek HIER vir die aansoekvorm.
Enige navrae skakel direk vir Jean Stemmet per e-pos Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Voor(vlnr) : Demi Erasmus, Chené Steenkamp, Imke Koch, Hanna von Molendorff
Agter(vlnr): Emma Viljoen, Shan Sterley, Chanré Botha, Wian du Preez, Sarienne Fourie
Afwesig: Zahn Greyling
Ons is baie trots op ons leerders wat in die Junior Stadsraad van die Paarl dien.
Seniors: Wian du Preez, Sarriene Fourie, Emma Viljoen en Demi Erasmus.
Chené Steenkamp, Chanré Botha en Zahn Greyling wat hierdie termyn as seniors staan.
Imke Koch, Shann Sterley en Hanna von Molendorf wat verkies is as die Juniors op die Raad.
Seniors: Wian du Preez, Sarriene Fourie, Emma Viljoen en Demi Erasmus.
Chené Steenkamp, Chanré Botha en Zahn Greyling wat hierdie termyn as seniors staan.
Imke Koch, Shann Sterley en Hanna von Molendorf wat verkies is as die Juniors op die Raad.


Baie geluk aan ons studenteraad vir die termyn 2021!


Hano Nieuwoudt verower die derde plek in die graad 9-ouderdomsgroep van die National MathArt Competition at GMMC (Govan Mebeki Maths Development Centre, Nelson Mandela Universiteit). Hierdie kompetisie het betrekking op die internasionale tendens om kuns te inkorporeer by STEAM (Science, Technology, Engineering and Mathematics). Die wen-inskrywings word in 2021 in Helsinki, Finland, uitgestal.
Binne die tema van die kompetisie, "My Universe", motiveer hy sy kunswerk, getiteld "The Poetry of Logical Ideas", soos volg:
"The theory exists that people are either left brained or right brained. If you are mostly analytical and methodical in your thinking, you are said to be left brained. Right brained people are supposed to be intuitive and creative free thinkers. Excellent mathematics learners are characterised by the understanding that more than one approach can lead to equivalent results, and the ability to solve problems in different ways is mathematical creativity. The conclusion is that an intelligent genius takes the left brain knowledge and uses the right brain's creative side to make sense of his universe."
Ons is voorwaar trots op Hano se waagmoed en deursettingsvermoë. Deur middel van sy kuns hou hy vir die tweede agtereenvolgende jaar die naam van Hoërskool Gimnasium Paarl nasionaal en internasionaal hoog.

Vir enige navrae rakende u skool of koshuis rekening stuur asb epos na Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.