
Paarl Gimnasium, waar ons uitnemendheid ‘n lewenswyse maak.
By Hoërskool Gimnasium vorm akademie die hart van wie ons is. Ons glo dat elke leerder die potensiaal het om uit te blink wanneer hulle ondersteun word deur toegewyde onderwysers, moderne fasiliteite en ’n omgewing wat intellektuele nuuskierigheid aanmoedig.
Ons GO-span (Gimnasium Ondersteuningseenheid) bied:
Die span werk holisties saam met ouers en onderwysers om elke leerder se welstand en sukses te verseker.
Momentum is die geestelike beweging van Hoërskool Gimnasium wat verskeie aktiwiteite aanbied met die doel om geestelike groei te bevorder. Ons glo dat geloof ‘n belangrike rol in die ontwikkeling van elke leerder speel en moedig leerders aan om hul geloof in alle areas uit te leef.
’n Aanlyn platform wat beroepsvoorligting, vaardigheidstoetse en studierigting-ondersteuning bied.