Paarl Gimnasium Logo

Welkom by Huis Jacomé Laubscher

Paarl Gimnasium se Graad 8-meisieskoshuis

Geskiedenis van Huis Jacomé Laubscher

Huis Jacomé Laubscher is vernoem na ’n buitengewone meisie wat ’n blywende impak op almal rondom haar gehad het. Sy het die ware betekenis van die Gimnasium-gees geleef, ondanks uitdagings.

Ons trotse borge