Paarl Gimnasium Logo

’n Ryk Nalatenskap Sedert 1858

Hoërskool Gimnasium Paarl, waar ons uitnemendheid ‘n lewenswyse maak.

Ons Geskiedenis

Sedert 1858 is Paarl Gimnasium gevorm deur geloof, tradisie en karakter. Van mylpale wat ’n instelling gebou het tot die simboliek wat ons waardes weerspieël, vertel hierdie hoofstuk die verhaal van ’n skool waar nalatenskap nie net onthou word nie, maar elke dag uitgeleef word.

Visie van die Stigters

’n Skool waar tradisie en Christelike waardes die rigting aanwys; waar diensbaarheid, integriteit en uitnemendheid deel is van elke dag se vorming.

Belangrike Mylpale

  • 1858: Die skool word amptelik deur ds. GWA van der Lingen Gestig.
  • 1902: Georganiseerde sport begin
  • 1958: 100-jaar Eeufees
  • 1964: Hoër- en Laerskool verdeel
  • 1972: Nuwe skoolgebou + eerste dogters toegelaat
  • 2008: 150-jaar viering
  • 2019: Huis Brüwer open
  • 2008: 150 jaar-vieringe
  • 2019: Huis Bruwer-koshuis open sy deure vir gr. 9-leerders.
  • 2022: Huis McFarlane-koshuis vier 50ste bestaansjaar.
  • 2024: Huis Jacomé Laubscher-koshuis open sy deure vir gr. 8-dogters
  • 2024: Opening van Sport-en-Leefstyl Sentrum.

1858: Die skool word amptelik deur ds. GWA van der Lingen Gestig.

1902: Die begin van georganiseerde sport.

1958: 100-jaar Eeufees-viering.

1964: Gimnasium verdeel in 'n aparte hoër-en laerskool. Die laerskool word in die historiese Gimnasiumgebou gehuisves, terwyl die hoërskool op die eertydse plaas, Dammetjie, 'n nuwe skoolgebou betrek. Die eerste dogters word ook tot die skool toegelaat.

1972: Huis McFarlane-koshuis open sy deure vir gr. 8-12 leerders.

2002: Sport Eeufeesjaar.

2006: Huis Kalahari Visser open sy deure vir gr. 8-leerders.

2008: 150 jaar-vieringe

2019: Huis Bruwer-koshuis open sy deure vir gr. 9-leerders.

2022: Huis McFarlane-koshuis vier 50ste bestaansjaar.

2024: Huis Jacomé Laubscher-koshuis open sy deure vir gr. 8-dogters

2024: Opening van Sport-en-Leefstyl Sentrum.

Skoolwapen & Simboliek

Fleur-de-lis: Staan vir reinheid, hoop en tradisie.
Lotus / Iris: Verwys na groei, hernuwing en die Egiptiese vierdelige blomstyl.
Son van Geregtigheid: Die Son wat oor die see opkom simboliseer Christus — die Lig van die Wêreld.

Paarl Gimnasium Logo

Hoërskool Gimnasium Paarl Koshuise

Kontak ons

Kry die regte persoon by die regte departement — maklik en vinnig.

Ons trotse borge