Paarl Gimnasium Logo

Welkom by Huis Brüwer

Sedert 2019 ’n trotse tuiste vir Graad 9-leerders

Geskiedenis van Huis Brüwer

Huis Bruwer het sy deure vir gr. 9-leerders in 2019 geopen. Die skool het die koshuis bekom na onderhandelinge met Boland Kollege en die WKOD om aan die groeiende behoefte aan koshuisakkommodasie te voldoen.

Ons trotse borge